The measurement of performance is an essential part of the management process. The planning function usually defines the goals and objectives for the business enterprise or division of the enterprise. The control function should monitor the performance measures and establish corrective action if actual performance deviates significantly from planned performance. Maintenance performance measurement is therefore essential to ensure that maintenance objectives are achieved, and that maintenance adds value for the company. The objective of this paper is to discuss the findings of a project that investigated aspects of the maintenance performance system of a number of mining companies in South Africa. The findings of a survey indicated that maintenance performance management is not yet used to its full potential in the mining industry.
Die meting van prestasie is ’n noodsaaklike deel van die bestuursproses. Die beplannings-funksie defineer normaalweg die doelwitte vir die organisasie of divisie van die organisasie. Die beheerfunksie monitor die prestasie en bepaal of korrektiewe aksie nodig is wanneer die werklike prestasie noemenswaardig afwyk van die beplande prestasie. Prestasiemeting in instandhouding is dus noodsaaklik om te verseker dat die doelwitte vir die instand-houdingsafdeling bereik word en dat instandhouding waarde toevoeg vir die organisasie. Hierdie artikel bespreek die resultate van ’n projek wat verskeie aspekte van die prestasiestelsel van ’n aantal mynmaatskappye in Suid-Afrika ondersoek het. Die vernaamste bevinding van die projek is dat prestasiebestuur in instandhouding nog nie ten volle benut word deur verskeie mynmaatskappye in die mynbou-industrie nie.