The application of section 85 of the National Credit Act in an application for summary judgment

Show simple item record

dc.contributor.author Kreuser, Mareesa
dc.date.accessioned 2012-12-12T11:07:34Z
dc.date.available 2012-12-12T11:07:34Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Voor die inwerkingtreding van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (NKW) in 2007 was dit ietwat ongehoord om in Suid-Afrika te hoor van wetgewing gerig op verbruikersbeskerming. Een van die NKW se hoofdoelstellings is die beskerming van skuldenaars. Skuldberading ingevolge artikel 86 is een van die wyses waarop die wetgewer aan sodanige beskerming uiting gee. Artikel 85 bepaal dat ’n hof, in enige verrigtinge waarin ’n kredietooreenkoms ter sprake kom en indien die skuldenaar beweer dat hy oorverskuldig is, die kredietooreenkoms na ’n skuldberader mag verwys of self die skuldenaar oorverskuldig verklaar en sy skuld herstruktureer. In die praktyk word artikel 85 hoofsaaklik by aansoeke om summiere vonnis met betrekking tot ontroerende eiendom deur skuldenaars geopper. Artikel 85 verleen aan die hof die diskresie om die kredietooreenkoms na ’n skuldberader te verwys met die gevolg dat summiere vonnis uitgestel of gewysig kan word. Die onus rus op die skuldenaar om die hof te oortuig om sodanige verwysing te beveel. Die howe het ’n aantal aspekte geïdentifiseer wat oorweeg moet word by die toepassing van die hof se diskresie. Hierdie artikel is ’n kritiese bespreking van artikel 85 asook die uitleg daarvan deur die howe. en_US
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Kreuser, M 2012, 'The application of section 85 of the National Credit Act in an application for summary judgment', De Jure, vol. 45, no. 1, pp. 1-21. en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/20786
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject Section 85 of the National Credit Act en_US
dc.subject Artikel 85 van die Nasionale Kredietwet en_US
dc.subject Summary judgment en_US
dc.subject Summiere vonnis en_US
dc.title The application of section 85 of the National Credit Act in an application for summary judgment en_US
dc.title.alternative Toepassing van artikel 85 van die Nasionale Kredietwet in ’n aansoek om summiere vonnis en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record