dc.contributor.author |
Kleyn, Leti
|
|
dc.date.accessioned |
2012-12-03T13:09:32Z |
|
dc.date.available |
2012-12-03T13:09:32Z |
|
dc.date.issued |
2012-11-13 |
|
dc.description |
Hierdie artikel is ’n
verwerking van die
katalogusartikel ‘Al staan
jy op jou kop –
konkrete
poësie kry nuwe lewe’ (Kleyn
2011a), sowel as die referaat
‘Al staan jy op jou kop (om
te kan lees) – Oplewing in
konkrete poësie’ (Kleyn
2011b) wat gelewer is by
die Oor die einders van die
bladsy/Transgression and
boundaries of the page-
Colloquium te Noordwes-
Universiteit (NWU), 13–14
Julie 2011. |
en_US |
dc.description |
This article was written
as part of, and functions
within the scope of a
larger research project
entitled Transgressions and
boundaries of the page: A
transdisciplinary exploration
of a practice-based research
project by means of the
artist’s book conducted by
the subject groups Graphic
Design, Creative Writing
and Art History at the
Potchefstroom Campus of
the North-West University,
South Africa. |
en_US |
dc.description.abstract |
In hierdie artikel word daar gefokus op die kunstenaarsboek Sanity on the line – ’n katalogus
van individuele (studente-)werk saamgestel uit ’n snipperdigprojek wat as deel van
die kunstenaarsboekprojek Oor die einders van die bladsy uitgestal is. Daar word onder
meer gekyk na die fenomeen bekend as konkrete poësie, wat deur Hunley (2007) as ’n
alternatiewe onderrigbenadering tot die kreatiewe skryfkunswerkswinkelmetode ontwikkel
is. Vervolgens word enkele individuele werke in die snipperdigprojek bespreek deur onder meer
verbandhoudende elemente daarvan in bestaande Suid-Afrikaanse voorbeelde van konkrete
poësie te ondersoek. Daar word sterk gefokus op onder andere voorbeelde uit die Afrikaanse
letterkunde en die werk van Willem Boshoff en Wopko Jensma. |
en_US |
dc.description.abstract |
In this article, the focus is
on the artist’s book – Sanity on the line – a catalogue of individual work (of students) compiled from
a cut-up poetry project that was exhibited as part of the Transgressions and boundaries of the page
artist’s book project. Amongst others, the phenomenon known as concrete poetry, which was
developed by Hunley (2007) as an alternative approach to teaching through the creative art of
writing workshop method, is explored. Furthermore, a few individual works in the cut-up poetry
project are discussed by relating them to existing South African examples of concrete poetry.
A strong focus is placed on examples from Afrikaans literature as well as the work of Willem
Boshoff and Wopko Jensma. |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.literator.org.za |
en_US |
dc.identifier.citation |
Kleyn, L., 2012, ‘Ons kyk vanself – kreatiewe skryfkuns, konkrete poësie en ’n verset teen skrywersnorme’, Literator 33(1), Art.#25, 16 pages. http://dx.DOI.org/10.4102/lit.v33i1.25. |
en_US |
dc.identifier.issn |
0258-2279 |
|
dc.identifier.other |
10.4102/lit.v33i1.25 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/20632 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
AOSIS Open Journals |
en_US |
dc.rights |
© 2012. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. |
en_US |
dc.subject |
Skrywersnorme |
en_US |
dc.subject |
Writers’ resistance |
en_US |
dc.subject |
Concrete poetry |
en_US |
dc.subject |
Konkrete poësie |
en_US |
dc.subject |
Kreatiewe skryfkuns |
en_US |
dc.subject |
Creative writing |
en_US |
dc.title |
Ons kyk vanself - kreatiewe skryfkuns, konkrete poësie en 'n verset teen skrywersnorme |
en_US |
dc.title.alternative |
We are aware – creative writing, concrete poetry and writers’ resistance |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |