Increased competitiveness in the production world necessitates improved maintenance strategies to increase availabilities and drive down cost . The maintenance engineer is thus faced with the need to make more intelligent pre ventive renewal decisions . Two of the main techniques to achieve this is through Condition Monitoring (such as vibrat ion monitoring and oil anal ysis) and Statistical Failure Analysis (typically using probabilistic techniques) . The present paper discusses these techniques, their uses and weaknesses and then presents the Proportional Hazard Model as an solution to most of these weaknesses. It then goes on to compare the results of the different techniques in monetary terms, using a South African case study. This comparison shows clearly that the Proportional Hazards Model is superior to the present techniques and should be the preferred model for many actual maintenance situations.
Verhoogde vlakke van mededinging in die produksie omgewing noodsaak verbeterde instandhouding strategies om beskikbaarheid van toerusting te verhoog en koste te minimeer. Instandhoudingsingenieurs moet gevolglik meer intellegente voorkomende hernuwings besluite neem. Twee prominente tegnieke om hierdie doelwit te bereik is Toestandsmonitering (soos vibrasie monitering of olie analise) en Statistiese Falingsanalise (gewoonlik m.b.v. probabilistiese metodes). In hierdie artikel beskou ons beide hierdie tegnieke, hulle gebruike en tekortkominge en stel dan die Proporsionele Gevaarkoers Model voor as 'n oplossing vir meeste van die tekortkominge. Die artikel vergelyk ook die verskillende tegnieke in geldelike terme deur gebruik te maak van 'n Suid-Afrikaanse gevalle studie. Hierdie vergelyking wys duidelik-uit dat die Proporsionele Gevaarkoers Model groter belofte inhou as die huidige tegnieke en dat dit die voorkeur oplossing behoort te wees in baie werklike instandhoudings situasies.