South Africa was one of the first countries in the world that adopted a Systems of
Innovation approach as its policy framework. By adopting this approach, one also
inherits the problems, pitfalls, and challenges of a framework. This paper evaluates
the Systems of Innovation approach from a theoretical, methodological, and policy
perspective. Equipped with this knowledge, researchers can guide their research
efforts, whereas policy makers can design more appropriate policy measures fitting
and stimulating the functioning and effectiveness of a System of Innovation.
Suid-Afrika was een van die eerste lande wat ‘n Stelsel van Innovasie as grondslag
vir ‘n beleidsraamwerk aanvaar het. Die inherente probleme, slaggate en uitdagings
van so ‘n raamwerk is egter belangrike faktore om in ag te neem. Hierdie artikel
evalueer die Stelsel van Innovasie-benadering vanuit ‘n teoretiese, metodologiese en
beleidsperspektief. Die bevindings kan as nuttige riglyne vir navorsingsbeplanning
dien, terwyl beleidmakers meer toepaslike instrumente vir die stimulering van ‘n
funksionele en effektiewe Stelsel van Innovasie kan ontwerp.