Production systems have undergone dramatic changes in recent years. Many companies have
implemented new technologies such as flexible manufacturing systems. There is therefore a
shift in focus to maintenance and the effective management thereof. Maintenance is a
dynamic activity and is comprised of a large number of interacting variables. An effective
maintenance organisation is required to control these variables .
This paper discusses the building of a maintenance organisation and the aspects that should be
considered during the design. The way in which five companies that operate hot rolling mills
apptoached the problem of building an effective maintenance organisation was investigated.
Vervaardigingstelsels het drastiese veranderinge ondergaan die afgelope aantal jaar. Verskeie maatskappye maak nou gebruik van nuwe tegnologiee, soas byvoorbeeld aanpasbare vervaardigingstelsels. Daar is gevolglik 'n verskuiwing in fokus na instandhouding en die effektiewe bestuur daarvan. lnstandhouding is 'n dinamiese aktiwiteit en behels 'n groot aantal' gekoppelde veranderlikes. 'n Effektiewe instandhoudingsorganisasie word benodig om hierdie veranderlikes te beheer.
Hierdie artikel bespreek die daarstelling van die instandhoudingsorganisasie en die parameters wat oorweeg moet word tydens die ontwerp. Die wyse waarop vyf maatskappye wat warmwalse bedryf die ontwikkeling van 'n effektiewe organisasie vir instandhouding benader het is ondersoek.