Omdat daar duisende vooraaditems in die tipiese Motorhandelaar se
onderdelevoorraad aangehou word genoodsaak dit die een of ander
klassifikasiemetode vir die doeleindes van vraagvooruitskatting en
bestuursverslaggewmg. Enkele verskillende metodes word kortliks bespreek en
vergelyk.
The typical Motor Dealer has thousands of spare part items in stock which
makes it neccessary to use some method of parts classification for the purposes
of demand forecasting and management reporting. A number of different
methods are briefly described and compared.