Reordering motor vehicle spare parts for the purposes of stock replenishment is an
important function of the parts manager in the typical motor dealership. Meaningful
reordering requires a reliable forecast of the future demand for items. A variety of
alternative forecasting techniques were evaluated for this purpose with the aim of
selecting one optimal technique to be implemented in an automatic reordering module
of a real time computerized inventory management system.
Aanvulling van onderdeelvoorraad is 'n belangrike funksie van die onderdelebestuurder
in die tipiese motorhandelsaak. Sinvolle herbestelling vereis 'n betroubare
vooruitskatting van die toekomstige vraag na items. 'n Verskeidenheid alternatiewe
vooruitskattingstegnieke is evalueer ten einde 'n optimale tegtniek te vind vir
implementering in die outomatiese herbestelmodule van 'n intydse gerekenariseerde
voorraadbestuurstelsel