Industrial Engineering concepts are often referred to as either a tool, technique, method,
approach or philosophy. These terminologies can be positioned on a continuum according to their meaning as defined by the Oxford English dictionary (tools - techniques -methods
- approaches - philosophies). The philosophy of Total Quality Management is used as
example to show how the appropriate naming of Industrial Engineering concepts can enhance the understanding and application thereof. This continuum is used to show that although the philosophies of TQM and Scientific Management may differ, the same pool of tools and techniques are used by both of these philosophies.
Bedryfsingenieurs verwys dikwels na filosofiee, benaderings, metodes, tegnieke en
gereedskap. Hierdie terminologiee kan kan op 'n kontinuum geposisioneer word na
aanleiding van hulle woordeboekbetekenis (gereedskap- tegniek - metode - benadering
- filosofie). Die filosofie van Totale Kwaliteitsbeheer (TQM) word as voorbeeld gebruik om
te wys dat die gepaste benaming van Bedryfsingenieurskonsepte die begrip en toepassing
daarvan verhoog . Hierdie kontinuum word gebruik om te wys dat, alhoewel die filosofie van TQM en Wetenskaplike Bestuur ("Scientific Management") verskil, dieselfde versameling van gereedskap en tegnieke deur beide gebruik word.
http:/