Ontwerpdoelwitte vir die betroubaarheid an instandhoubaarheid van substelsels moet so bepaal word dat die gebruikersvereiste ten opsigte van betroubaarheid en instandhoubaarheid van die stelsel behaal word as substelseldoelwitte bepaal word. Hierdie artikel verskaf toedelingsmodelle waarvolgens ontwerpdoelwitte ten opsigte van betroubaarheid en instandhoubaarheid van substelsels bepaal kan word.
Design goals for reliability and maintainability of subsystems should be determined in such a manner that the user requirement regarding reliability and maintainability will be achieved if subsystem goals are met.This paper provides allocation models for the determination of subsystem reliability and maintainability goals.