Die verwantskap tussen stelselprestasie en die omvang van logistieke steun wat 'n stelsel ontvang,
word kortliks bespreek. 'n Teoretiese optimum vlak van logistieke steun word gedetinieer en daar
word getoon dat die bepaling van die optimum 'n ingewikkelde soekproses behels. In die artikel word
die eienskappe van rekenaarprogrammatuur wat in die soeke na die optimum vlak van logistieke steun
gebruik kan word, bespreek en aan die hand van 'n eenvoudige voorbeeld gemustreer.
The relationship between system performance and the level of logistic support that a system receives
is discussed. A theoretical optimum level of logistic support is defined and it is shown that the
determination of this optimum entails a complex search procedure. Computer software that can be
used in the search for the optimum level of logistic support is discussed and the use thereof illustrated
by means of a simple example.