AMIR en SPAR is Monte Carlo-gebaseerde rekenaarprogrammatuur
waarmee betekenisvolle analise ten opsigte van die betroubaarheid,
beskikbaarheid en logistieke steunbaarheid van komplekse stelsels
uitgevoer kan word. Dit verskaf die infrastruktuur om
ingewikkelde probleme effektief te analiseer, sonder dat die
analise as gevolg van vereenvoudigende aannames, irrelevant raak.
Beide programme gebruik die betroubaarheidskonfigurasie van die
stelsel wat ontleed word, as basis vir die analise wat gedoen
word.
AMIR and SPAR are Monte Carlo based computer software for the
reliability, availability and logistic support analysis of complex
systems. They provide the infrastructure for the effective
analysis of such systems, without resorting to simplifying
assumptions which would render the analysis irrelevant. Both
programs use the reliability configuration of the system under
analysis as basis for the analysis