The coal mining industry faces increased pressure for higher quality coal at lower cost and increased volumes. To satisfy these requirements the industry needs technically skilled first line supervisors with operational management skills. Most first line supervisors possess the necessary technical, but not the required operational management skills. Various operational management philosophies, describing world-class operational management practices exist; however, it is not possible to implement these philosophies as-is in a mining environment due to the various differences between manufacturing and mining. The solution is to provide an operational management model, adapted from these philosophies, to first line supervisors in the coal mining industry.
Die steenkoolmynbedryf ervaar groeiende druk van die mark vir hoër gehalte steenkool, laer koste en verhoogde volumes. Om hierdie behoefte te bevredig benodig die myn tegniesgeskoolde eerstelyntoesighouers met bedryfsbestuursvaardighede. Ongelukkig beskik die meeste toesighouers wel oor die nodige tegniese kennis, maar nie die nodige bedryfsbestuursvaardighede nie. Daar bestaan verskeie bedryfsbestuursfilosofieë wat wêreldklas bedryfsbestuurspraktyke omskryf. Dit is egter nie moontlik om die filisofieë net so in die mynbedryf te implimenteer nie a.g.v. die verskille tussen vervaardiging en mynbou. Die oplossing is om ‘n bedryfsbestuurmodel wat op hierdie filosofieë geskoei is, aan eerstelyntoesighouers in die steenkoolbedryf te verskaf.