Effective supply chain planning and management has emerged as one of the most challenging opportunities for companies in the global economy during the last decade or two. This article reviews the evolution of Supply Chain Management and the traditional Supply Chain Solutions. It then introduces a new Supply Chain Planning methodology in which simulation modelling plays an important value-adding role to help organisations understand the dynamics of their Supply Chains.
Effektiewe voorsieningskettingbeplanning en –bestuur het gedurende die laaste twee dekades ontwikkel tot een van die mees uitdagende geleenthede vir ondernemings in die
wêreldekonomie. Hierdie artikel hersien kortliks die ontwikkeling van voorsieningskettingbestuur en die tradisionele oplossings. ‘n Nuwe voorsieningskettingbeplanningsmetodologie word dan voorgestel en bespreek waarin simulasiemodellering ‘n belangrike rol speel om ondernemings te help om die dinamika van hul voorsieningskettings te begryp.