Automated distribution of computer software via electronic means in large corporate networks is growing in popularity. The relative importance of personal computer software, in financial and logistical terms, is described and the developing need for automated software distribution explained.
An actual comparitive example of alternative software distribution strategies is presented and discussed proving the viability of Electronic Software Distribution.
Geoutomatiseerde verspreiding van rekenaarprogrammatuur met behulp van elektroniese metodes in groot korporatiewe netwerke, is toenemend populer, Die relatiewe belangrikheid van persoonlike rekenaarprogrammatuur in finansiele en logistieke terme word bespreek en die groeiende behoefte na geoutomatiseerde programmatuurverspreiding verduidelik. 'n Werklike vergelykende voorbeeld van alternatiewe programmatuurverspreidingsstrategiee word aangebied en bespreek wat die
lewensvatbaarheid van Elektroniese Programmatuurverspreiding bewys.