Maintenance organisations have to obtain the correct strategic ’mix’ to ensure success. This
includes having a strategically sound maintenance policy and managerial procedures, a well
thought through maintenance plan, a proper maintenance management and operational
system, proper operational procedures, employment of the necessary technology and sensible
management of human resources. Reliability Centred Maintenance (RCM) has enabled
maintenance users to develop, scientifically founded maintenance plans. However, due to
shortcomings in the methodology and shortcuts taken by RCM practitioners, these benefits
have not been forthcoming in industrial use. This paper addresses these limitations and
develops an improved RCM methodology. It was tested against the ’classical’ RCM in a
typical industrial setting, with significant benefits being demonstrated.
Instandhoudingsorganisasies moet die regte strategiese ’mengsel’ verkry om sukses te
verseker. Dit sluit ’n strategies gesonde instandhoudingsbeleid en bestuursprosedures, sowel
as a weldeurdagte instandhoudingsplan, ’n goeie instandhoudingbestuur en -operasionele
stelsel, goeie operasionele prosedures, die regte vlak van instandhoudingstegnologie asook
goeie mensbestuur in. Betroubaarheidsgebaseerde Instandhouding (BGI) stel gebruikers in
staat om wetenskaplik gefundeerde instandhoudingsplanne daar te stel. Desnieteenstaande
word hierdie voordele meesal nie in industriële toepassing verkry nie vanweë tekortkominge
in die BGI metodologie asook die neem van kortpaaie deur BGI praktisyns. Hierdie artikel
ondersoek hierdie beperkings en ontwikkel ’n verbeterde BGI metodologie. Dit is teenoor
’klassieke’ BGI in ’n tipiese industriële omgewing getoets en het beduidende voordele getoon.