'n Outomatiese visuele inspeksiestelsel is nie die wonderwerk wat die
industrie verwag het nie. Daar is probleemareas wat goed ondersoek en
verstaan moet word. Die vernaamste voordele en nadele word hier bespreek.
Dit sal daartoe bydra dat enigeen wat 'n visuele· inspeksiesisteem
instal leer 'n beter kans sal he om iets te kry wat suksesvol en nuttig sal
wees.
An automated visual inspection system is not the panacea that it is made out to be. There are many pitfall s for the unwary company wishing to implement such an inspection system. The major advantages and disadvantages are discussed in this paper. This will increase the probability that anyone installing a visual inspection station will obtain a successful system that meets their needs.