There is widespread evidence that industrial systems do not consistently perform in a stable
fashion regardless of how diligently they have been designed and operated. Operation of a
system is often in a dynamic sense chaotic or verges on the chaotic. The essence of such
performance deserves analysis using the tools of chaos theory.
Daar is voldoende getuienis dat industriële sisteme nie altyd stabiel funksioneer nie, ten spyte
van die noulettendheid waarmee hulle ontwerp en bedryf word. Die gedrag van ’n sisteem is
soms in ’n dinamiese sin chaoties of bykans chaoties. Sodanige sisteme verdien ontleding met
behulp van die gereedskap van die warboelleer (chaosteorie).