Na aanleiding van 'n artikel in 'n Pretoria News-koerant van 1988 brei die nuusbrief uit oor die eienaars van Tilanus & Van Griethuijsen, 'n winkel op die hoek van Skinner- en Paul Krugerstrate. Dit het later aan die Shankmans behoort en is in 1979 gesloop.
With reference to an article in a Pretoria News of 1988, the newsletter discusses the owners of Tilanus & Van Griethuijsen, a shop on the corner of Skinner and Paul Kruger Streets. It later belonged to the Shankmans and was demolished in 1979.