Emerging consumer's appraisals, emotions and complaint behaviour concerning product performance failure

Show simple item record

dc.contributor.author Donoghue, Sune
dc.contributor.author De Klerk, Helena Maria
dc.contributor.author Isaac, Beauty
dc.date.accessioned 2012-11-01T07:18:52Z
dc.date.available 2012-11-01T07:18:52Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Die artikel handel oor die interaksie tussen opkomende kollektivistiese verbruikers se blaamattribusies, emosies en hanterings-trategieë voortspruitend uit hulle beoordeling van produkmislukking (product failure). Die oorkoepelende doel is om opkomende verbruikers van Afrika se kognitewe beoordelings, emosies, en klagte-gedrag met betrekking tot groot huishoudelike toerusting te verken en te beskryf. Data is in 2009 ingesamel deur ‟n kruisseksionele opname onder vroueverbruikers woonagtig in Gaborone, Botswana, wat ontevrede was met die werksverrigting van hulle groot huishoudelike toestelle. Daar is van geriefsteekproefneming gebruik gemaak, wat 200 bruikbare vraelyste opgelewer het. Verbruikersklagte-gedragteorie (consumer complaint behaviour theory) en kognitiewe beoordelingsteorie (cognitive ap-praisal theory) dien as teoretiese agtergrond vir die studie. Die resultate van die studie toon dat vroueverbruikers intense emosies soos woede, skaamte, verbasing, hartseer en frustrasie ervaar wanneer die vervaardiger en kleinhandelaar vir produkmislukking blameer word. Die studie dui op die groot rol wat emosies speel in verbruikers se hantering-strategieë (klagte-gedrag). Daar bestaan verwantskappe tussen die intensiteit van die onderskeie emosies van woede, hartseer, skaamte en frustrasie en die probleemgerigte en emosiegerigte hanteringstrategieë. mplikasies vir bemarkingstrategieë en klagte-hantering in opkomende ekonomieë is uitgelig. en_US
dc.description.uri http://www.up.ac.za/saafecs/ en_US
dc.identifier.citation Donoghue, S, De Klerk, HM & Isaac, B 2012, 'Emerging consumer's appraisals, emotions and complaint behaviour concerning product performance failure', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, vol. 40, pp. 1-20. en_US
dc.identifier.issn 0378-5254
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/20329
dc.language.iso en en_US
dc.publisher South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en_US
dc.rights South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en_US
dc.subject Emotions en_US
dc.subject Emerging consumers' appraisals en_US
dc.subject Complaints en_US
dc.subject Product performance failure en_US
dc.title Emerging consumer's appraisals, emotions and complaint behaviour concerning product performance failure en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record