The ruin of the homestead represents place making and an understanding of the layered landscape where
former labour tenants resided. Ruins comprehend narratives which deal with the socio-political circumstances
of the time, such as displacement and the subsequent loss of house in the case of former labour tenants.
Presently labour tenants and their descendants who registered land claims activate life histories through the
mnemotechnic capacity of the ruin of the homestead, graves, and domestic and agricultural space. Ruins also
carry sentiments of kinship and identity. The degree to which the ruination of house and homestead has taken
place impacts directly on the quality of memory. Case studies will illustrate how this affects the calling up of
the past.
Die ruїne van die woonstede verteenwoordig die gedagtes van plekmaking en gelaagdheid van landskap waar toenmalige plakkerdiensbodes [woonarbeiders/ diensplakkers] gewoon het. Ruïnes omvat narratiewe wat te doen het met sosiopolitieke omstandighede van die tyd soos verskuiwing en die gevolglike verlies van huis in die geval van sulke plakkerdiensbodes. Tans aktiveer hierdie mense en hulle nasate wie grondeise geregistreer het hul lewensverhale met behulp van die mnemotegniese kapasiteit van die ruїnes van die woonstede, grafte, huishoudelike en landbouruimtes. Ruїnes dra ook sentimente van verwantskap en identiteit. Die mate waartoe ruїnering van huis en woonstede plaasgevind het, impakteer direk op die kwaliteit van geheue. Gevallestudies illustreer hoe dit die herroeping van die verlede beїnvloed.