The relationship between photography and the way place is interpreted through photographers is
discussed, with reference to phenomenological theory, especially the work of Norberg-Schultz.
Peter Zumthor’s interpretations on memory in terms of architecture are included to establish a link
between photography and architecture, especially in terms of memory. The work of photographers
Alfred Duggan-Cronin, Francki Burger and Nomusa Makhubu serves as specific examples on how
photography can be linked with architecture. This is discussed in terms of galleries and museums and
how these building types can be designed in terms of photographic and phenomenological paradigms.
Die verhouding tussen fotografie en die manier hoe fotograwe plek interpreteer word ondersoek en
beskryf. Fenomenologie dien as metodiese en teoretiese invalshoek; spesifiek die fenomenologie van
Norberg-Schultz. Die verband tussen fotografie en argitektuur word duideliker in die lig van Peter
Zumthor se interpretasie van die rol van die geheue in argitektuur. Die werke van fotograwe soos
Alfred Dubban-Cronin, Francki Burger en Nomusa Machubu dien as voorbeelde om die argument te
verduidelik. Hierdie voorbeelde word bespreek in terme van die gallery- en museum tipologie en hul
ontwerp onder die sambreel van die intellektuele modelle van fotografie en fenomenologie