This article attempts to communicate the unique ambience and scale of Venice during its Biennale; to
draw attention to four sets of questions highlighted by the 2011 event; and to focus on a few projects
(including their drawing details) exhibited there. These art works and their drawing details remain
indelibly embedded in the author’s visual memory as articulate responses in political registers to the
questions raised, while generating a sense of hope.
Hierdie artikel poog om the unieke atmosfeer en skaal van die Venesiese Biennale oor te dra; om
die aandag te vestig op vier stelle vrae wat in die kollig gebring is deur die 2011 geleentheid; en om
te fokus op enkele projekte (insluitend hul tekeningbesonderhede) wat daar uitgestal was. Hierdie
kunswerke en hul tekeningbesonderhede het onuitwisbaar deel geword van die skrywer se visuele
geheue as politiese teensang wat sprekend reageer op die vrae gestel, terwyl die werke terselfdertyd
’n sin van hoop kon genereer