The subject of this article is the monastic complex at Mafra, Portugal, commissioned by Dom João
V (King John V, 1689-1750). An overview of the historical circumstances of the building project is
followed by José Saramago’s fictive version in his novel . Saramago describes the cause of the
ruination of the Portuguese nation as the king’s egotistical desire for the largest monastic complex in
Christendom. Saramago’s critique of the coerced labour required to construct the extensive edifice is
discussed in terms of Marxist labour theory.
Die onderwerp van hierdie artikel is die monastiese kompleks te Mafra, Portugal, wat vir die
opdraggewer Dom João V (koning Johannes V, 1689-1750) gebou is. ’n Oorsig van die geskiedkundige
konteks van die bouprojek lei die bespreking in van José Saramago se fiktiewe weergawe daarvan
in sy roman . Saramago beskryf hoe die koning se egotistiese begeerte om die grootste monastiese
kompleks in die Christendom te besit, die Portugese volk geruïneer het. Saramago se kritiek op
die aanwending van gedwonge arbeid vir die uitgebreide bouwerk word in terme van Marxistiese
arbeidsteorie bespreek.