This article examines the legal protection available to works of craft in South Africa. Current
protection in terms of intellectual property legislation is measured by determining whether three
different enterprises enjoy protection, and then assessing whether this protection is adequate. The
conclusion is reached that, while current protection is insufficient, additional protection cannot be
sought in the field of intellectual property law.
Hierdie artikel ondersoek die regsbeskerming wat in Suid-Afrika vir handwerke beskikbaar is. Die
huidige beskerming wat ingevolge intellektuele eiendomsreg beskikbaar is, word gemeet aan die
hand van drie bestaande handwerkondernemings, en daar word dan bepaal of hierdie beskerming
voldoende is. Die gevolgtrekking is dat, alhoewel bestaande beskerming onvoldoende is, daar nie
bykomstige beskerming in die gebied van die intellektuele eiendomsreg verwag kan word nie.