Abstract:
Wanneer ons volgende keer (ten regte) ons toorn uitspreek teenoor daardie geweldadige misdadigers wat in ons strate rondsluip, asook jeens die gevoellose regering wat hulle toelaat om te gedy, dink ook 'n oomblik oor die innerlike geweld na.