Aanspreeklikheid vir sportbeserings : Hattingh v Roux 2011 5 SA 135 (WKK)

Show simple item record

dc.contributor.author Cornelius, Steve J.
dc.date.accessioned 2012-08-30T11:58:58Z
dc.date.available 2013-06-30T00:20:04Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Sport het sedert die middel van die twintigste eeu 'n belangrike deel van ons samelewing geword. Professionele sport in die besonder het ontwikkel in 'n wêreldwye bedryf ter waarde van honderde miljarde dollars. Daarmee saam het die gedagte van sport as blote ontspanning en tydverdryf ook tot 'n groot mate tot niet gegaan. Internasionale sportsterre word bykans oornag skatryk. Nie alleen word hulle besonder ruim vergoed vir hulle vaardighede op die speelveld nie, maar beroemde sportlui beskik ook oor 'n bepaalde werfkrag wat beteken dat bemarkers bereid is om astronomiese bedrae geld te betaal ten einde beroemde sportsterre in reklame te gebruik. en_US
dc.description.uri http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 en_US
dc.identifier.citation Cornelius, SJ 2012, 'Aanspreeklikheid vir sportbeserings : Hattingh v Roux 2011 5 SA 135 (WKK)', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 574-585. en_US
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19682
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en_US
dc.subject Sportbeserings en_US
dc.subject Aanspreeklikheid en_US
dc.title Aanspreeklikheid vir sportbeserings : Hattingh v Roux 2011 5 SA 135 (WKK) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record