Despite the immediately recognisable differences in form, construction, use of material and variance in spatial realisation between mosques throughout the Muslim world, they share architectural elements and principles. This can be ascribed to a preservation of unity of Islamic thought through Arabic, the shared religious language of the Holy Koran. Herein is formulated clear directives for prayer with the house of the Prophet at Medina serving as precedent.
Ten spyte van die onmiddellik herkenbare verskille in vorm, konstruksie, materiaalgebruik of die varierende begrip vir binneruimte wat moskees deur die Moslemwereld kenmerk, deel hulle sekere argitektoniese elemente en beginsels. Dit kan, onder andere, toegeskryf word aan die sterk eenheidsgedagte in Islam wat bewaar word deur Arabies as gedeelde godsdienstige taal, die duidelike riglyne vir die gebed soos vervat in die Heilige Koran en veral die presedent daargestel deur die Profeet se eie huis in Medina.