Ceramic work has been characterised as the simplest and the most complex of all the arts, because it is elemental and abstract. No other nation has reached a higher level of development in ceramics than the Chinese. This article offers a synopsis
of points of culmination in the history of Chinese ceramics, as well as a chronological exposition of dynasties and periods for the orientation of student and researcher.
Pottebakkerswerk is gekarakteriseer as die eenvoudigste en die ingewikkeldste van alle kunste, omdat dit enersyds elementaal en andersyds abstrak is. Geen ander nasie het 'n hoer peil van ontwikkeling in die pottebakkerskuns bereik as die Sjinese nie. Hierdie artikel bied 'n kort oorsig van hoogtepunte in die Sjinese pottebakkerskuns sowel as 'n chronologiese uiteensetting van dinastiee en periodes ter orientering van die student en navorser.