dc.contributor.author |
Prins, M
|
|
dc.date.accessioned |
2012-07-18T12:05:55Z |
|
dc.date.available |
2012-07-18T12:05:55Z |
|
dc.date.created |
2012-07-05 |
|
dc.date.issued |
1989 |
|
dc.description |
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF) |
en_US |
dc.description.abstract |
Die rotskuns is voortgebring deur prehistoriese samelewingsgroepe wat nie die skryfkuns geken het nie en geen geskrewe bronne is dus beskikbaar wat Iig kan werp op die kuns nie. Uit die Iiteratuur blyk dit dat daar min wisselwerking tussen navorsers uit die verskillende dissiplines plaasvind; uiteenlopende benaderingswyses word gevolg en teenstrydige resultate word verkry. Na bykans 'n honderd jaar van navorsing kan daar geen konsensus bereik word oor die doel en betekenis van die kuns nie. Ten einde die betekenis van rotskuns bloot te Ie is dit nodig om 'n alternatiewe metode van ondersoek te vind: Die metode moet enersyds nie afhanklik wees van die beskikbaarheid van primere bronne nie; en andersyds moet daar oorweging geskenk word aan alle benaderingswyses en aan elke interpretatiewe hipotese. Vir die doel kan J. Heidema se strukturele model van betekenis vir die ontsyfering van die visuele kunste aangewend word. |
en_US |
dc.description.abstract |
Rock art was produced by non-literate societies and consequently no written records are available that can assist in clarifying the art. The literature points to a lack of interaction between the researchers of the various disciplines; diverse methods of approach are followed and contradictory results are obtained. After a hundred years of research, no consensus has been reached concerning the motivation for and meaning of the art. In order to reveal the meaning of rock art an alternative model of investigation must be found: Such a method must not rely on primary sources, and consideration must be given to all methods of investigation and to every interpretative hypothesis. This can be achieved by applying J. Heidema's structural model of meaning for the interpretation of the visual arts. |
en_US |
dc.format.extent |
14 pages |
en_US |
dc.identifier.citation |
Prins, M 1989, ''n Literatuuroorsig en probleemstelling oor die rotskuns', South African Journal of Art History, vol. 4, pp. 1-14. |
en_US |
dc.identifier.issn |
0258-3542 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/19444 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
Art Historical Workgroup of South Africa |
en_US |
dc.rights |
Art Historical Workgroup of South Africa |
en_US |
dc.subject |
Rock art |
en_US |
dc.subject |
Rotskuns |
en_US |
dc.subject |
Ondersoekmetodes |
en_US |
dc.subject |
Investigative models |
en_US |
dc.subject |
Heidema, J. |
en_US |
dc.subject |
Meaning in art |
en_US |
dc.subject |
Betekenis in kuns |
en_US |
dc.subject.lcsh |
Art -- History |
en |
dc.subject.lcsh |
Architecture -- History |
en |
dc.title |
Literatuuroorsig en probleemstelling oor die rotskuns |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |