Besinning oor menslike geestelikheid

Show simple item record

dc.contributor.author De Beer, C.S. (Fanie)
dc.date.accessioned 2012-06-13T06:22:56Z
dc.date.available 2012-06-13T06:22:56Z
dc.date.issued 2012-03
dc.description.abstract In 1988 het ek 'n artikel geskryf oor "die krisis van die afwesige gees" (De Beer 1988). Behalwe vir 'n paar enkelinge het dit nie juis aandag getrek nie. Ondanks my lewendige belangstelling in hierdie tema, is dit nooit opgevolg of verder gevoer nie. Ek was oortuig dat dit uit naïwiteit en onkunde aangaande die nuutste ontwikkelinge was dat ek nog entoesiasties kon raak en oor 'n tema geskryf het wat dit nie verdien het nie. Dit was die geval ongeag die feit dat ek nooit rus in my gemoed kon kry oor die gemaklikheid waarmee die gedagte van geesteswetenskappe net eenvoudig prysgegee is nie. Boonop is die wonderlikste argumente hiervoor aangevoer. en_US
dc.description.uri http://www.journals.co.za/ej/ejour_akgees.html en_US
dc.identifier.citation De Beer, F 2012, 'Besinning oor menslike geestelikheid', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 52, no. 1, pp. 1-3. en_US
dc.identifier.issn 0041-4751
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19161
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns en_US
dc.rights Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns en_US
dc.subject Menslike geestelikheid en_US
dc.title Besinning oor menslike geestelikheid en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record