Die nuusbrief bespreek die bedrywighede van P.J. Marais, die langste man in Pretoria, met verwysing na Generaal Koffie, die kortste man in Pretoria. 'n Humoristiese staaltjie van Albert Brodrick wat onder 'n klag van 'hoogverraad' voor Kommandant Paul Kruger verskyn het, is ingesluit.
The newsletter discusses the activities of P.J. Marais, the tallest man in Pretoria, with reference to King Coffee, the shortest man in Pretoria. A humorous tale about Albert Brodrick who appeared before Lieutenant-Colonel Paul Kruger for 'high treason' is included.