Die nuusbrief beantwoord eers 'n navraag oor die besoek van die Britse koninklike familie aan Suid-Afrika in 1947, brei dan uit oor Daspoort en die pad wat later daardeur gebou is, en spekuleer oor die oudste kerkie wat blykbaar nog in Pretoria bestaan.
The newsletter first answers a query concerning the visit of the British royal family to South Africa in 1947, then discusses Daspoort and the road which was later built through it, and speculates about the oldest existing church building in Pretoria.