dc.contributor.author |
Botes, Nico
|
|
dc.contributor.author |
Le Roux, S.W. (Schalk Willem)
|
|
dc.date.accessioned |
2012-05-18T13:17:54Z |
|
dc.date.available |
2012-05-18T13:17:54Z |
|
dc.date.issued |
2011-11 |
|
dc.description.abstract |
The humble milking stool is usually associated only with dairy production. This
article investigates a broader context and socio-historical meaning portrayed in
selected illustrations in English and Afrikaans children’s literature – especially picture
books and volumes of rhyme – and depictions in South African political cartoons.
In children’s books, where three- and four-legged milking stools appear as either
purposeful or accidental theatrical properties, they represent a meagre and noble
rural, even agrarian, existence. For their size, they often contribute to the setting of
an intimate scale. At least until late in the twentieth century, they are employed as
credible and recognisable objects of a scale and simplicity that is easily accessible to
the young viewer and reader.
Three-legged milking stools especially serve as symbols of a vulnerable stability
in South African political cartoons, where the structural stability and co-dependence
of three legs are often portrayed metaphorically. This metaphor is also widely used
in contemporary English, Dutch and Flemish scholarly texts. Through this figure of
speech, the traditional notion of the almost forgotten milking stool survives into the
twenty first century. |
en_US |
dc.description.abstract |
Die nederige melkstoeltjie word gewoonlik slegs met melkery geassosieer. Hier word
ondersoek ingestel na ’n breër begrip van konteks en kultuurhistoriese betekenis
aan die hand van enkele illustrasies in Engelse en Afrikaanse kinderlektuur – veral
prenteboeke en rymbundels – en uitbeeldings in Suid-Afrikaanse politieke spotprente.
Verbande met ’n skamel en edel landelike, selfs landboukundige bestaan, figureer in illustrasies uit kinderboeke waar drie- en vierpootstoeltjies as doelbewuste, of
toevallige, rekwisiete voorkom. In beeld dra die grootte van die voorwerp hier by tot
’n intieme skaal. Dit dien, minstens in kinderlektuur tot laat in die twintigste eeu, as
geloofwaardige en herkenbare voorwerpe waarvan die grootte en eenvoud toeganklik
vir die jong kyker en leser was.
In Suid-Afrikaanse politieke spotprente dien driepotige melkstoeltjies verder as
kenbare simbool van ’n kwesbare ewewig in die politiek, waar die strukturele stabiliteit
en interafhanklikheid van drie pote metafories verbeeld word. Hierdie metafoor
word ook so gebruik in eietydse vakliteratuur in Engels, Nederlands en Vlaams. Die
tradisionele begrip van die amper-vergete melkstoeltjie leef dus deur beeldspraak in
die 21ste eeu voort. |
af |
dc.description.librarian |
ai2012 |
en |
dc.description.uri |
http://www.journals.co.za/ej/ejour_culture.html |
en_US |
dc.identifier.citation |
Botes, N & Le Roux, SW 2011, 'Konteks en kultuurhistoriese betekenis van die melkstoeltjie, soos uitgebeeld in kinderlektuur en politieke spotprente', South African Journal of Cultural History, vol. 25, no. 2, pp. 1-20. |
af |
dc.identifier.issn |
1018-0745 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/18789 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
South African Society of Cultural History |
en_US |
dc.rights |
South African Society of Cultural History |
en_US |
dc.subject |
Illustration |
en_US |
dc.subject |
Material culture |
en_US |
dc.subject |
Nursery rhyme |
en_US |
dc.subject |
Political cartoon |
en_US |
dc.subject |
Tripod |
en_US |
dc.subject |
Vernacular culture |
en_US |
dc.subject |
Driepoot |
af |
dc.subject |
Illustrasie |
af |
dc.subject |
Kinderlektuur |
af |
dc.subject |
Kinderrympie |
af |
dc.subject |
Melkstoeltjie |
af |
dc.subject |
Politieke spotprent |
af |
dc.subject |
Stoflike kultuur |
af |
dc.subject |
Volkskultuur |
af |
dc.subject.lcsh |
Milking stools -- Juvenile literature |
en |
dc.subject.lcsh |
Milking stools -- Caricatures and cartoons |
en |
dc.subject.lcsh |
Children's literature -- Illustrations |
en |
dc.subject.lcsh |
Rural conditions in art |
en |
dc.subject.lcsh |
Rural conditions in literature |
en |
dc.subject.lcsh |
Illustration of books -- Themes, motives |
en |
dc.subject.lcsh |
Politics in art |
en |
dc.title |
Konteks en kultuurhistoriese betekenis van die melkstoeltjie, soos uitgebeeld in kinderlektuur en politieke spotprente |
af |
dc.title.alternative |
Context and cultural-historical meaning of the milking stool, as depicted in children’s literature and political cartoons |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |