dc.contributor.author |
Erasmus, Alet C. (Aletta Catharina)
|
|
dc.contributor.author |
Donoghue, Sune
|
|
dc.contributor.author |
Sonnenberg, Nadine Cynthia
|
|
dc.date.accessioned |
2012-02-07T11:26:41Z |
|
dc.date.available |
2012-02-07T11:26:41Z |
|
dc.date.issued |
2011 |
|
dc.description.abstract |
Benewens die werkverrigting van huishoudelike toerusting word hulle in moderne huishoudings ook as belangrike tyd- en arbeidbesparende hulpmiddels beskou. Die toenemende belangrikheid van handelsmerke, ontwerp en gesofistikeerde tegnologie het daartoe gelei dat huishoudelike toerusting egter ook simbole van welvaart geword het. Hierdie verkennende studie wat in 2010 in Tshwane uitgevoer is, het ten doel gehad om vas te stel hoe belangrik die ekspressiewe dimensie van toerusting is wanneer verbruikers verskillende alternatiewe oorweeg: 446 bruikbare voltooide vraelyste is herwin vir ontleding. Verkennende faktorontleding het aangedui dat sewe faktore ter sake is wanneer verbruikers aankoopbesluite neem, waarvan vier status-verwant is. Tipiese aspirerende verbruikersgroepe, dit wil sê jonger en beter opgeleide verbruikers, was beduidend meer begaan oor die indrukwekkendheid van toerusting - 'n faktor wat die sosiale betekenis van toerusting pertinent geimpliseer het en wat ook die potensiaal het om iemand se eie waarde te verhoog. Die belang van estetika en kommer oor die reputasie van toerusting blyk universeel te wees. Bevindinge kan kleinhandelaars en die industrie lei om hulle dienslewering te verbeter deur verbruikers se risikopersepsie te beperk en verbruikerstevredenheid te verhoog. |
af |
dc.description.librarian |
nf2012 |
en |
dc.description.uri |
http://www.up.ac.za/saafecs/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Erasmus, AC, Donoghue, S & Sonnenberg, NC 2011, 'The pertinence of status factors in consumers' consideration of major household appliances', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe, vol. 39, pp. 47-55. |
en |
dc.identifier.issn |
0378-5254 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/18041 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences |
en_US |
dc.rights |
South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences |
en |
dc.subject |
Household technology |
en |
dc.subject |
Huishoudelike toerusting |
af |
dc.subject |
Simbole van welvaart |
af |
dc.subject.lcsh |
Consumer behavior -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Household appliances -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Social status -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Young adult consumers -- South Africa -- Social conditions |
en |
dc.title |
The pertinence of status factors in consumers' consideration of major household appliances |
en |
dc.type |
Article |
en |