It is a challenging task to think architecture and music together, given that they seem to be at opposite ends of the spectrum of arts. An attempt is nevertheless made to uncover what they have in common as arts, and simultaneously to distinguish between them by scrutinizing their distinctiveness. To this end, attention is given, in turn, to Schopenhauer’s thought on the matter, as well as to that of Hegel and Adorno, before turning to Derrida’s complex notion of "différance", which seems to suggest that one should be able to distinguish persuasively between these two arts even as one articulates the conditions of possibility of both along the countervailing axes of the ‘movement’ of "différance", namely what Derrida terms ‘spacing’ and ‘temporalizing’. In conclusion, Harries’s conception of a performance model of architecture yields a surprising consonance with musical performance, understood in terms of "différance".
Musiek en argitektuur: tyd en/of ruimte? Dit is ‘n uitdaging om argitektuur en musiek saam te dink, aangesien hulle skynbaar aan teenoorgestelde kante van die spektrum van die kunste verkeer. ‘n Poging word desnietemin hier aangewend om te bepaal wat hulle met mekaar gemeen het en terselfdertyd tussen hulle te onderskei. Hiermee in gedagte word Schopenhauer, Hegel en Adorno se gedagtes in hierdie verband ondersoek, voordat daar aan Derrida se komplekse idee van "différance" aandag gegee word. Hiervolgens kom dit voor asof daar oortuigend tussen musiek en argitektuur [onderskei behoort te kan word], al is dit die geval dat albei se moontlikheidsvoorwaardes langs die uiteenlopende ‘asse’ van die ‘beweging’ van "différance" geartikuleer word, naamlik die van ‘spasiëring’ en ‘temporalisering’. Ter afsluiting word ‘n verrassende aanklank tussen Harries se opvatting van ‘n ‘uitvoeringsmodel’ van argitektuur en musiekuitvoering ontdek aan die hand van "différance".