Redaksioneel tot die Theuns Dreyer Huldigingsbundel

Show simple item record

dc.contributor.author Van Eck, Ernest
dc.date.accessioned 2011-11-14T11:21:05Z
dc.date.available 2011-11-14T11:21:05Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract Hierdie Huldigingsbundel word opgedra aan prof. Theuns Dreyer vir sy toegewyde diens in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) die afgelope 40 jaar op beide akademiese en kerklike terrein. 'Opgedra' in hierdie konteks beteken nie 'dankie' nie. Die rede hiervoor is eenvoudig. Geen blyk van waardering kan uitdrukking gee aan die dankbaarheid van die Kerk dat God 'n persoon met sy gawes vir die Kerk vir die afgelope 40 jaar gegee het nie. Theuns Dreyer se liefde vir die kerk en die Heer van die kerk loop soos 'n fyn draad deur sy hele loopbaan as predikant en akademikus. Daarom was niks ooit te veel gevra nie, al het dit by tye sterk inbreuk gemaak op persoonlike en familietyd. Hiervoor sê die Kerk dankie. af
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_US
dc.identifier.citation Van Eck, E., 2011, ‘Redaksioneel tot die T.F.J. Dreyer Huldigingsbundel’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies 67(3), Art. #1124, 6 pages. http://dx.doi.org/10.4102/hts.v67i3.1124 af
dc.identifier.issn 0259-9422
dc.identifier.other 10.4102/hts.v67i3.1124
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/17567
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher OpenJournals Publishing en_US
dc.rights © 2011. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en
dc.subject Theuns Dreyer Huldigingsbundel af
dc.subject.lcsh Dreyer, T.F.J. (Theunis Frederik Jacobus), 1946- en
dc.subject.lcsh Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika -- Clergy en
dc.subject.lcsh Theologians -- South Africa en
dc.subject.lcsh Christian college teachers -- South Africa en
dc.title Redaksioneel tot die Theuns Dreyer Huldigingsbundel af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record