van Tonder, Jomarda
(University of Pretoria, 1997)
Die doel van die studie was om vas te stel of oudioloe daartoe in staat is om
te voldoen aan die professionele vereistes wat in hul beroep aan hulle gestel
word, met betrekking tot die totale diensleweringspakket in die ...