This article concentrates on some of the linguistic phenomena
in Romans which continuously cause exegetes and translators
alike headaches. Various translations are discussed and
possible solutions are offered. It all too often happens that,
when facing problems of translation, translators seek refuge in
the safe harbour of traditional renderings, even if these only
camouflage the real issues. Scientifically it is more responsible
to continue wrestling with the text and, through trial and error,
eventually make some progress than to resign to this type of
false certitude.
Hierdie artikel konsentreer op ’n aantal linguistiese manifestasies
in Romeine wat voortdurend aan eksegete en vertalers
hoofbrekens besorg. Verskillende vertalings word
bespreek en moontlike oplossings aangebied. Wanneer
vertalers gekonfronteer word met vertalingsprobleme is hulle
geneig om al te gemaklik terug te val in die veiligheid van
tradisionele vertalings, selfs al sou laasgenoemde die werklik
kontensieuse punte bloot kamoefleer. Om met die teks te bly
worstel, selfs al sou dit foutlopies insluit om daardeur mettertyd
vordering te maak, is wetenskaplik meer verantwoord as valse
sekerheid.