Koekemoer, Tiane; Ebersohn, L. (Liesel); Joubert, Ina; Moen, Melanie Carmen
(LitNet, 2013-12)
Leesreekse is die bekendste leesmateriaal wat in die klaskamer gebruik word om leesonderrig te ondersteun. Die keuse van geskikte leesreekse is egter problematies, omdat daar 'n gebrek aan wetenskaplik-begronde maatstawwe ...