From time to time writers on the rock paintings of South Africa have drawn attention to the depiction of tusks on animals that do not have them in real life and also to tusks on snakes and therianthropic figures. The known examples are collated and tabulated together with a brief description of the main features of the printed contexts in which they appear. The relevant zoology and ethnography are examined and two possible hypotheses for the meaning of the tusks are considered as a basis for future study of this interesting artistic phenomenon.
In die literatuur oor rotskuns in Suid-Afrika word daar verskeie male verwys na afbeeldings van groot slagtande by diere wat dit nie in die werklikheid het nie en ook na sulke tande by slange en dieragtige mensfigure. Die voorbeelde wat tot dusver bekend is word in hierdie artikel oorsigtelik in 'n tabel geplaas en 'n kort beskrywing word gegee van die verband waarin hulle in die literatuur verskyn. 'n Ondersoek is gedoen na die betrokke dierkundige en volkekundige
verbande en twee hipoteses word voorgestel vir die betekenis van die tande as 'n basis vir verdere navorsing van hierdie interessante artistieke verskynsel.