Little is known about the pieces of South African rock art in collections overseas. This article offers the results of an intensive search for such examples worldwide. The information is given in tables in the Addendum and is proceded [preceded] by concise biographical notes on the collectors (often travellers) of rock art. The information for this article was obtained in the course of the research for the bibliography project on rock art with which the author is associated.
Daar is weinig bekend oor die voorbeelde van Suid-Afrikaanse rotskuns in buitelandse versamelings. In hierdie artikel word die resultaat aangebied van ‘n intensiewe soektog na sulke voorbeelde wereldwyd. Die inligting verskyn in tabelvorm in die Addendum, en dit word voorafgegaan deur kort biografiese gedeeltes oor die versamelaars (meestal reisigers) van die rotskuns. Die gegewens wat vir hierdle artikel verkry is, het voortgevloei uit die bibliografie-projek oor
rotskuns In Suider-Afrika waarmee die outeur gemoeid is.