In hierdie artikel word aandag gegee aan die karakter van die kunstenaar J.H. Pierneef se grafiese werke. As etser is Pierneef betreklik onbekend. Daar word verwys na verskeie voorbeelde van die kunstenaar se werk in die medium. Daar
word ook kortliks verwys na die karakter van sy linosnee en hoe dit met sy skilderkuns verband hou.
In this article the graphic works of J.H. Pierneef are discussed. Etchings by this artist are fairly unknown. Various examples in this media are reproduced and described. Reference is also made to the artist's linocuts. The connection
between this media and the artist's paintings receive attention.