Die simboliese betekenis van Picasso se uitbeelding van mitologiese figure as verwysing na Dionysiese kreatiwiteit word ondersoek. Dit word in die gebruik van mite in surrealitiese kuns gekontekstualiseer. Ten slotte word afleidings oor Picasso se siening van die kreatiwiteit van die kunstenaar gemaak.
The symbolic meaning of Picasso's portrayal of mythological figures as references to Dionysian creativity is investigated. It is contextualized in the use of myth in surrealist art. Finally conclusions on Picasso's view of the artist's creativity are made.