This paper examines the use of the optical device known as the "Claude Lorraine Glass" and its use by landscape artists in order to convey a relatively wide-angled view on to a small scale surface, and to thus allow the various tones to acquire unity, without totally suppressing all the detail.
In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die gebruik van die optiese apparaat bekend as die "Claude Lorraine-spieel", en die gebruik daarvan deur landskapskilders om betreklik wye uitsigte op 'n klein oppervlak weer te gee, sodat die verskillende tone 'n eenheid aanneem sonder om al die detail te laat vervaag.