The purpose of this article is to attempt an interpretation of the philosophical underpinning of Chinese art. In order to elucidate the meditative basis of Chinese art, western concepts which are considered to be complementary to those of the Chinese, especially those proposed by Martin Heidegger and Gaston Bachelard, are used to facilitate the interpretation of Chinese aesthetics.
Die doel met hierdie artikel is om te poog om die filosofie wat Sjinese kuns onderle, te interpreteer. Ten einde die meditatiewe onderbou van Sjinese kuns toe te lig, word westerse konsepte wat as komplementer tot die van die Sjinese beskou word gebruik, by uitnemendheid die wat deur Martin Heidegger en Gaston Bachelard voorgestel is.