Abstract:
Aanpassingsversteuring moet van major depressiewe versteuring, veralgemeende angsversteuring, paniekversteuring en PTSD onderskei word, veral omdat die behandeling daarvan verskil. Die versteuring benodig meestal nie anti-depressante medikasie nie, teenoor die ander genoemde versteurings wat dit wel gewoonlik benodig