Abstract:
Veertig jaar Genootskap Oud-Pretoria. 8, Die tydperk 1987-1988 -- Transvaalsche Roode Kruis en die "Identificatie-Departement" -- Familie van ds. Pieter van Drimmelen in Pretoria -- Fanie Eloff se beeld van die Gees van Sport -- Die Pretoria-Zoutpan -- Tswaing, 'n unieke miljeumusueum -- Feesuitgawe vir die opening van die Delagoabaai-spoorlyn -- Frans Oerder se skildery De bloeddronk -- First gold from Barberton for a Dutch king -- Herdenkings in Suid-Afrika in 1995 -- Book reviews : Dutch architecture over the world, Nederlandse immigrante in die Overvaalse