With questions concerning the physical
basis and the material substructure of works of art as topic, the article surveys a number of related problem areas. These include the objecthood of art, art products as physical remnants, the situatedness and reproduction of art, materials expertise and the iconology of materials. The untenability of materialism features implicitly as an underlying theme.
Met die fisiese basis en materiële substruktuur van kunswerke as vraagstuk stel die artikel 'n aantal verbandhoudende probleemvelde aan die orde, ondermeer die objekstatus van kunsprodukte as fisiese reste, die gesitueerdheid en die reproduksie van kuns, die materiaalspesialis en materiaalikonologie. Die onhoudbaarheid van die materialisme tree deurlopend op as 'n implisiete tema.