The work of the Bloemfontein sculptor, Jacques Fuller, an interesting case of rural art at the margins of the mainstream artworld, has recently become known through a touring exhibition curated by Oliewenhuis Art Museum and the Sanlam Art Collection. This essay situates his sculptural work in the picaresque tradition of satirical art.
Die werk van die Bloemfonteinse beeldhouer, Jacques Fuller, 'n interessante geval van plattelandse kuns op die rand van die hoofstroom kunswereld, is onlangs bekendgestel in 'n reisende tentoonstelling georganiseer deur Oliewenhuis-kunsmuseum en die Sanlam-kunsversameling. Hierdie essay plaas sy beeldhouwerk binne die pikareske tradisie van satiriese kuns.